Category: Uncategorized
-
Daar’s ‘n Hoender
“Hoendereiers is snaakse dinge,” vertel Mossieman eendag vir sy boesemvriend Geronkie die Donkie onder ‘n groot ou populierboom op die walle van die magtige Sandrivier in die pragtige Vrystaat. Hulle was iewers op reis oor die uitgestrekte vlaktes van dié asemrowende voormalige republiek, en het besluit om bietjie langs die Sandrivier uit te span en…