Category: Uncategorized
-
Boesemvriende, en Kwaaivyande
“Flaffie, hoe kom ons aan die oorkant van die magtige Sandrivier?,” vra Kietsie Kat vir haar boesemvriend. “Nie een van ons twee kan swem nie.” “Ek kan swem,” waag Flaffie dit, en voel-voel met sy een poot in die Sandrivier se koue water. “Nie baie goed nie, maar ek kan swem.” “Jy weet, ek kan…
-
Hendrik Hanekam
Hendrik Hanekam die Hoenderhaan is oppad see toe, vir sy jaarlikse vakansie. Soos dit ʼn ordentlike en meelewende Vrystaatse hoenderhaan betaam, het hy twee van sy beste vriende, Mossieman en Geronkie die Donkie, saamgeneem vir goeie geselskap. Hendrik Hanekam het lank na die vakansie uitgesien en was sommer vroeg die oggend met sonsopkoms op Virginia…